Wie is aan die stuur?

ROEDOLF VAN DER WESTHUIZEN

CA(SA) Uitvoerende Hoof

Roedolf is ’n oud-Affie en oud-Puk. Hy is ’n geoktrooieerde rekenmeester en entrepreneur met ’n passie vir Afrikaanse onderwys.

Sy loopbaan sluit verskillende plaaslike en internasionale bestuursrolle in wat hom in 'n dinamiese leier ontwikkel het. Sy diverse industrieblootstelling en werksondervinding het hom toegerus om ’n suksesvolle entrepreneur te word van beide klein nuwe besighede tot multinasionale organisasies. Hy het ’n passie vir besigheid en geniet dit om nuwe, innoverende idees na die tafel te bring om besighede meer effektief te bestuur. Hy vind dit baie verrykend om persoonlike doelwitte met besigheidsdoelwitte te belyn.

Roedolf het ‘n hart vir mense, ons pragtige land en 
ons ongelooflike mooi taal.

ROEDOLF VAN DER WESTHUIZEN

CA(SA) UITVOERENDE HOOF

WIKUS BREETZKE 

Innovasie, Tegnologie en Bemarking

Wikus geniet Tegnologie, Innovasie, en Breinnavorsing, veral hoe dit saamwerk met Pedagogie. Met n bewese rekord in sy B.Comm bemarkings graad en entrepreneurskap, het hy sy kundigheid en vernuf in verskeie sektore gesmee asook die afgelope 17 jaar in die onderwyssektor.  

Hy geniet om een van sy sterkpunte - lewenslange leer uit te leef. Sy motto is: Non Satis Scire - “to know is not enough”

WIKUS BREETZKE

WIKUS BREETZKE

Innovasie, Tegnologie en Bemarking

Wikus geniet Tegnologie, Innovasie, en Breinnavorsing, veral hoe dit saamwerk met Pedagogie. Met n bewese rekord in sy bemarkings graad en entrepreneurskap, het hy sy kundigheid en vernuf in verskeie sektore gesmee, maar meestal in die onderwyssektor waar sy energie maklik oorspoel tot sy kollegas en kliënte. Sy motto is: Non Satis Scire - “to know is not enough”

CHRIS DE BEER 

Leierskap en Besigheids-afrigter

Chris het n passie vir leierskap en besigheidsontwikkeling. Hy is veral gefokus om leiers te help om uitsonderlike organisasies te bou, sodat hulle produktiwiteit, profyt, welsyn en volhoubaarheid sal groei. Hy het meer as 15 jaar se ervaring in leierskap, beskik oor 2 Meesters grade en is 'n Internasionale geakkrediteerde afrigter by Gallup.

YOLANDE DE NYSSCHEN

YOLANDE DE NYSSCHEN

Administratiewe Beampte

Yolandé het meer as 25 jaar se ondervinding in kommunikasie en bemarking en het vir van die land se mees vooraanstaande maatskappye en skole gewerk. Sy het ook vir verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye op bemarkings- en kommunikasieprojekte gekonsulteer en het as projekbestuurder vir bemarkings- en kommunikasieagentskappe in heelwat projekte opgetree. Sy het ‘n BA-graad in Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.
Yolandé se sterkpunte is kliëntediens, die ontwikkeling van bemarkings- en kommunikasiestrategieë, kreatiewe konsepontwikkeling, baie sterk projekbestuurs- en produkbestuursvaardighede en ‘n dodelike oog vir besonderhede!

CHRIS DE BEER

Leierskap en Besigheids-afrigter

Chris het n passie vir leierskap en besigheidsontwikkeling. Hy is veral gefokus om leiers te help om uitsonderlike organisasies te bou, sodat hulle produktiwiteit, profyt, welsyn en volhoubaarheid sal groei. Hy het meer as 15 jaar se ervaring in leierskap, beskik oor 2 Meesters grade en is 'n Internasionale geakrediteerde afrigter by Gallup.

YOLANDE DE NYSSCHEN

YOLANDE DE NYSSCHEN

Administratiewe Beampte

Yolandé het meer as 25 jaar se ondervinding in kommunikasie en bemarking en het vir van die land se mees vooraanstaande maatskappye en skole gewerk. Sy het ook vir verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye op bemarkings- en kommunikasieprojekte gekonsulteer en het as projekbestuurder vir bemarkings- en kommunikasieagentskappe in heelwat projekte opgetree. Sy het ‘n BA-graad in Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.
Yolandé se sterkpunte is kliëntediens, die ontwikkeling van bemarkings- en kommunikasiestrategieë, kreatiewe konsepontwikkeling, baie sterk projekbestuurs- en produkbestuursvaardighede en ‘n dodelike oog vir besonderhede!

DEWET COETSEE

Hoofde Koördineerder

De Wet geniet dit om mense te ontwikkel en prosesse te verbeter. Met ‘n agtergrond in die die Teologie, die Bankwese, die Eiendomsbedryf en 2 Meestersgrade, (Teologie en Besigheid) beskik hy oor ‘n breë agtergrond wat hom instaat stel om na uitdagings uit verskillende hoeke te kyk.  

De Wet glo dat verhoudings die kern van enige gesonde organisasie is en dat vertroue die sleutel tot goeie verhoudings is. “Wees jy die 1ste persoon wat doen wat jy sê” 

IAN FOURIE

IAN FOURIE

CA(SA) Finansiële en Kommersiële Bestuurder

Ian is ‘n geoktrooieerde rekenmeester met ‘n passie vir die Afrikaanse taal.
Hy het beide plaaslike sowel as internasionale ondervinding in die finansële sektor oor verskeie industrieë en organisasies. Sy fokus is op die optimale en effektiewe benutting van die beskikbare tegnologie om sodoende die finansiële prosesse effektief en doeltreffend te bestuur.

CHRIS DE BEER 

Leierskap en Besigheids-afrigter

Chris het n passie vir leierskap en besigheidsontwikkeling. Hy is veral gefokus om leiers te help om uitsonderlike organisasies te bou, sodat hulle produktiwiteit, profyt, welsyn en volhoubaarheid sal groei. Hy het meer as 15 jaar se ervaring in leierskap, beskik oor 2 Meesters grade en is 'n Internasionale geakkrediteerde afrigter by Gallup.

YOLANDE DE NYSSCHEN

Administratiewe Beampte

Yolandé het meer as 25 jaar se ondervinding in kommunikasie en bemarking en het vir van die land se mees vooraanstaande maatskappye en skole gewerk. Sy het ook vir verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye op bemarkings- en kommunikasieprojekte gekonsulteer en het as projekbestuurder vir bemarkings- en kommunikasieagentskappe in heelwat projekte opgetree. Sy het ‘n BA-graad in Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.

Yolandé se sterkpunte is kliëntediens, die ontwikkeling van bemarkings- en kommunikasiestrategieë, kreatiewe konsepontwikkeling, baie sterk projekbestuurs- en produkbestuursvaardighede en ‘n dodelike oog vir besonderhede!

DEWET COETSEE

Hoofde Koördineerder

De Wet geniet dit om mense te ontwikkel en prosesse te verbeter. Met ‘n agtergrond in die die Teologie, die Bankwese, die Eiendomsbedryf en 2 Meestersgrade, (Teologie en Besigheid) beskik hy oor ‘n breë agtergrond wat hom instaat stel om na uitdagings uit verskillende hoeke te kyk.  

De Wet glo dat verhoudings die kern van enige gesonde organisasie is en dat vertroue die sleutel tot goeie verhoudings is. “Wees jy die 1ste persoon wat doen wat jy sê” 

IAN FOURIE

CA(SA) Finansiële en Kommersiële Bestuurder

Ian is ‘n geoktrooieerde rekenmeester met ‘n passie vir die Afrikaanse taal.
Hy het beide plaaslike sowel as internasionale ondervinding in die finansële sektor oor verskeie industrieë en organisasies. Sy fokus is op die optimale en effektiewe benutting van die beskikbare tegnologie om sodoende die finansiële prosesse effektief en doeltreffend te bestuur.

FRANCO VAN DER MERWE

DR ANNELIE WASSENAAR

Akademiese en Kwaliteitskoördineerder 

Annelie Wassenaar het ʼn BCom-graad en ʼn BEd-honneursgraad aan die Randse Afrikaanse Universiteit verwerf, en daarna ʼn meestersgraad (MEd) in Didaktiek en ʼn doktorsgraad (PhD) in Hoëronderwysstudies aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Sy is ʼn ervare en passievolle onderwyskundige en onderwysleier wat oor die afgelope dertig jaar as opvoeder, dosent in onderwysopleiding, navorser en as onderwysbestuurder gepraktiseer het en sodoende grondige praktykervaring in alle fases van voorskool- tot in hoër onderwys opgedoen het.  

Die direksie bestaan uit dr. Theuns Eloff (voorsitter), Eric Wasserman (finansiële

kundige, voorheen van Absa), prof. Debra Meyer (Deputy Vice Chancellor Teaching and Learning by Sol Plaatje Universiteit), Verna Stuurman (Onderwyskenner) en Roedolf van der Westhuizen CA(SA) (uitvoerende hoof).

DeWet Coetsee

Share by: