Dis MOS Wyn

Ons deel graag dat nuwe voorraad van ons wynreeks wat nou beskikbaar by Snow Mountain Wines.

Die wynmaker is die bekende James Mckenzie. 

Bestel die Ware Jakob of Geen Haas (wit of rooi) en ondersteun boonop die voortbou van gehalte Afrikaanse onderrig. Alle winste wat verkoop word, gaan aan die MOS-beursfonds wat gehalte Afrikaanse onderrig vir leerders van alle agtergronde moontlik maak. #disMOShoe 


Koop jou wyn HIER
Share by: