Video: Chris de Beer en At Oosthuizen oor wat dit verg om skole relevant, gebalanseerd & toekomsgerig te hou

maxresdefault 2

Onderwys in Suid-Afrika is besig om vinnig te verander, en skole word daagliks gekonfronteer met nuwe uitdagings, nuwe verwagtinge en nuwe maniere van leer.

Gesels saam met Chris de Beer, besigheidsafrigter by die MOS Inisiatief, en At Oosthuizen, skoolhoof by Bronberg Akademie, oor wat dit verg om skole relevant, gebalanseerd en toekomsgerig te hou.