Video: Skole en moedertaal

maxresdefault 1

πŸŽ“ SKOLE EN MOEDERTAAL πŸŽ“ Dr Theuns Eloff (Voorsitter: Trust vir Afrikaanse Onderwys [TAO]) en Roedolf van der Westhuizen (Uitvoerende Hoof: Die MOS Inisiatief) bied antwoorde op vrae soos:

πŸŒ€ Wat is die huidige realiteite binne die onderwyslandskap van Suid-Afrika?
πŸŒ€ Hoe sien die Afrikaanse skoolomgewing daar uit?
πŸŒ€ Wat is die grootste struikelblokke vir Afrikaanse skole?
πŸŒ€ Hoe lyk β€˜n toekoms waar moedertaalonderrig nie geprioritiseer word nie?
πŸŒ€Wat is die rol van moedertaalonderrig in skolastiese en professionele sukses?

πŸ”— Kyk gerus diΓ© kort en kragtige onderhoud wat op VIA TV se ‘Goeiemore, Good Morning’ in die kollig was: