
Die MOS Inisiatief vergroot sy aandeel in Vuurvliegie Akademie, Beaufort-Wes
Die MOS Inisiatief brei sy belange in die Karoo uit Die MOS Inisiatief het sy aandeelhouding in Vuurvliegie Akademie in Beaufort-Wes met ‘n verdere ...

Kiewietnes Kleuter- en Leersentrum sluit by Die Mos Skole Groep aan
Brits, Noordwes – Kiewietnes Kleuter- en Leersentrum kondig met trots aan dat die skool eersdaags amptelik deel van Die MOS Inisiatief sal vorm, ’n ...

Video: Chris de Beer en At Oosthuizen oor wat dit verg om skole relevant, gebalanseerd & toekomsgerig te hou
Onderwys in Suid-Afrika is besig om vinnig te verander, en skole word daagliks gekonfronteer met nuwe uitdagings, nuwe verwagtinge en nuwe maniere van leer. ...

Video: Skole en moedertaal
🎓 SKOLE EN MOEDERTAAL 🎓 Dr Theuns Eloff (Voorsitter: Trust vir Afrikaanse Onderwys [TAO]) en Roedolf van der Westhuizen (Uitvoerende Hoof: Die MOS Inisiatief) ...

Verklaring: Aanstelling van At Oosthuizen as hoof van Bronberg Akademie
Bronberg Akademie is die nuutste toevoeging tot die MOS Skole Groep, en met hierdie skool word die organisasie se mandaat om Afrikaanse moedertaalonderrig uit ...

MOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase | Maroela Media onderhoud
‘n Nuwe era het vir jong Afrikaanse leerders aangebreek, want die gewilde aanlyn platform MOS-Wêreldwyd, bekend vir sy hoë Afrikaanse akademiese standaarde in die ...

Eksamentyd sonder angs: Hoe ouers ’n veilige ruimte kan skep vir hul tieners om te floreer
Deur: Dr. Annelie Wassenaar Elke jaar, gedurende eksamentyd, vul huise met spanning, laatnag-studie en emosies wat hoog loop. Ouers wil natuurlik hê dat hul ...

Hartland Akademie-projek hou koers – ten spyte van munisipale struikelblokke
Laai mediaverklaring af Pretoria – Die MOS Inisiatief en Doxa Deo Opvoedkunde het hul volgehoue verbintenis bevestig om ’n nuwe Afrikaanse privaat skool, Hartland ...

Die MOS Inisiatief verwelkom Enso Akademie – ‘n nuwe tuiste vir innoverende Afrikaanse moedertaalonderrig
Laai mediaverklaring af Die MOS Inisiatief kondig met groot trots en afwagting die nuutste toevoeging tot Die MOS Skole Groep aan: Enso Akademie, geleë ...

Die Kritiese Belangrikheid van Moedertaalonderrig vir Suid-Afrikaanse Leerders | Dr Annelie Wassenaar
Deur: Dr Annelie Wassenaar “As jy met iemand praat in ‘n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop toe. As jy met ...

Die Krag van Vryspel: Hoe om Jou Kind se Onafhanklikheid en Selfvertroue te Ontwikkel
Moedig ongestruktureerde of vryspel by kinders aan: Ons kinders leef in ‘n oorgestruktureerde omgewing. Hulle is van jongs af in bewaar- of kleuterskole, waar ...

